
Donderdag, 13 Augustus 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe sal jy daarvan hou om 10 miljard Namibiese dollar te verloor? Wel, dit was een van die oorwegings van die Bank van Namibië toe dit Woensdag besluit het om rentekoerse onveranderd te hou. En NamBrew-beleggers prost! lekker ná Namibia Breweries se aandeelprys op die NSX gestyg het. Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese nuus soos dit breek - elke dag van die week!

