Donderdag, 6 Augustus 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Amerika se ambassadeur in Namibië, John Giordano, sê min lande is in 'n beter posisie as Namibië om munt uit die ekonomiese transformasie van die wêreld te slaan - en die VSA is gretig om dié pad saam met Namibië te stap. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het opnuut die regering se ambisies vir uraan beklemtoon. En op die plaaslike indeks van die Namibiese Aandelbeurs het SBN Holdings Woensdag gewoel.
Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese nuus soos dit breek - elke dag van die week!
Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese nuus soos dit breek - elke dag van die week!