Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels oor die rol van biblioteke in die gemee

Loading player...
Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels op 1 Augustus op Kopskuif.
Skakel in en kom luister hoe Sybil gesels oor die rol van biblioteke in die gemeenskap.
Sy vertel ook oor die ATKV-EkkanLees-projek se bydraes tot leesbemagtiging
1 Aug Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
3 Oct 32 min