Oggendnuus: Maandag, 3 Augustus 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Shell gaan sy voet van die briek afhaal in sy soeke na olie langs die Namibiese kus.
Gedink Woensdag se brandstofprysverhoging gaan jou sak ruk? Jy sou nog méér moes opdok as dit nie vir die regering se ingrypingsbuffer was nie, sê energieminister Modestus Amutse.
En watter maatskappye op die plaaslike indeks van die Namibiese Aandelebeurs het verlede week spiere gebult? KosmosKapitaal vertel jou.
Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese soos dit breek - elke dag van die week!