Ecoskoops - 28 Julie 2026

Loading player...
Vandag op die program gesels ons met die uitvoerende hoof en stigter van Refreshi, Jakob Holbak. Refreshi is 'n Suid-Afrikaanse digitale platform en mobiele toepassing wat oortollige voedsel van supermarkte, restaurante, bakkerye, koffiewinkels en soortgelyke ondernemings teen groot afslag aan verbruikers beskikbaar stel – hoofsaaklik deur middel van verrassingspakkies. Refreshi se hoofdoelwit is om te verhoed dat voedsel van uitstekende gehalte wat oorbly, op stortingsterreine beland.
28 Jul Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Ecoskoops - 13 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met dr. Storm Patel van TASC. TASC is 'n maatskappy wat fokus op koolstoffinansiering en projekontwikkeling. Sy vertel ons meer oor die verspreiding van hoëdoeltreffendheid-kookstowe – wat tradisionele kookmetodes oor oop vure vervang – asook hul projek vir die herstel van grasvelde in Suid-Afrika en…
13 Oct 5 min

Ecoskoops - 8 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Doktor Storm Patel van TASC. Sy vertel ons meer oor die soort koolstofverrekeningsprojekontwikkeling waarop hulle fokus en hoe hulle met maatskappye saamwerk om die omgewingsimpak van hul bedrywighede om te keer.
8 Oct 5 min

Ecoskoops - 6 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Gerard Busse van die Forest Stewardship Council (FSC) oor die uitdagings wat die organisasie in Suider-Afrika in die gesig staar, en wat besighede en verbruikers kan doen om gesertifiseerde woude te ondersteun.
6 Oct 6 min

Ecoskoops - 1 Oktober 2026

Vandag op die program gesels ons met Gerard Busse van die Forest Stewardship Council (FSC) oor die rol van verantwoordelike bosbou in Afrika, en wat dit vir besighede, gemeenskappe en die klimaat beteken.
1 Oct 5 min

Ecoskoops - 29 September 2026

Vandag in die program gesels ons met George Mpe van die Komati-herontwikkelingsinisiatief. Ons fokus op die betekenis van 'n regverdige oorgang en waarom die aspek van "regverdigheid" belangrik is vir gewone Suid-Afrikaners, insluitend werkers, gemeenskappe en jongmense. Ons kyk ook na Mpumalanga se belangrike rol in die land se oorgangsreis.
29 Sep 7 min