
#80 Vuurvreters: Episode 80
Loading player...
’n Nuwe waarheid rondom die moorde is op die tafel. Direkteur Fransman neem intens kennis daarvan. Sal dit die ondersoek in ’n nuwe rigting stuur? ’n Belangrike ooreenkoms word aangegaan.

