Agriskoops - 22 Julie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy vertel meer oor die samewerking tussen METOS SA en Aartappel SA. Hy gee ʼn oorsig waaroor dit presies gaan en wat die doel van die samewerking is. Hy verduidelik verder hoe die data wat verkry word, produsente help om beter besluite op hulle individuele plase te neem.
22 Jul 12AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 2 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Albert Claassens. Hy vertel meer oor wat iMPAC Cropsure onderskei van ander maatskappye, hoe hulle met makelaars werk en die rol van oesversekering in ʼn boerdery se risiko.
2 Sep 12AM 4 min

Agriskoops - 1 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandelbemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Hy gesels oor Engen Xtreme en hoe dit ʼn belangrike produk vir die landbousektor is. Hy gee ʼn oorsig wat die produk in praktiese terme vir boere, landbouwerktuigkundiges en ander landboubesighede wat elke dag op hul voertuie…
1 Sep 3AM 5 min

Agriskoops - 31 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy gesels oor die opbrengs op belegging (ROI) van Kommersiële Sonkrag in Suid-Afrika. Hy verduidelik wat is die tipiese terugbetaaltydperk vir 'n kommersiële sonkragstelsel in Suid-Afrika en watter faktore beïnvloed hoe vinnig 'n besigheid gelyk…
31 Aug 12AM 5 min

Agriskoops - 28 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Riani Erasmus. Sy gee ʼn oorsig van die maatskappy se Inkomstewaarborg produk, wat dit alles dek, hoe boere vir dit kan aansoek doen en hoe aanplantings gemonitor word.
28 Aug 3AM 5 min

Agriskoops - 27 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor koringgenetika en waarom plaaslike navorsing en die ontwikkeling van koringgenetika belangrik vir Suid-Afrikaanse koringprodusente is.
27 Aug 1AM 5 min