
#29 Die Sonskynpad – Episode 29
Loading player...
Langs die pad moet Kobus, Hunter en Jano hulle hande vuil maak om Saartjie weer aan die gang te kry. Tussen los boute en skewe planne leer hulle dat nie alles met brute krag reggemaak word nie. Party dinge werk eers wanneer jy ophou stoei en begin luister.

