
Stefan van den Berg op Eer, Vergifnis en Hoop vir Suid-Afrika
Loading player...
In hierdie episode bied Stefan van den Berg ’n Christelike perspektief op plaaslike en internasionale nuusgebeure. Hy bespreek die spanning in die Midde-Ooste, die invloed van eer- en skandekulture op wêreldkonflikte, en hoe Jesus se voorbeeld ’n pad van vergifnis en versoening wys. Die gesprek fokus ook op positiewe ontwikkelings in Suid-Afrika se landbousektor, die waarde van samewerking in die Regering van Nasionale Eenheid, en die krag van gebed om hoop en verandering in mense se lewens te bring.

