Monique Pieterse deel haar reis met veelvuldige sklerose – ’n verhaal van uitdagings en hoop.

Loading player...
Sommige gevegte is nie sigbaar vir die oog nie, maar dit maak dit nie minder werklik nie. Op 11 Julie deel Monique Pieterse op Kopskuif haar reis met veelvuldige sklerose – ’n verhaal van uitdagings en hoop. Sy vertel hoe haar onwrikbare geloof haar deur die donkerste tye gedra het, hoe die liefde en ondersteuning van haar gesin haar krag gegee het, en hoe dankbaarheid haar perspektief op die lewe verander het.
11 Jul Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
3 Oct 32 min