Sebastian van Niekerk gesels oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in di

Loading player...
In Kopskuif op 4 Julie gesels Sebastian van Niekerk oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in die wêreld – en op die verhoog – te staan.
Sebastian gesels oor deelname aan die ATKV se projek wat jou net nie aan kompetisie en kreatiewe uitdagings blootstel nie, maar jou bemagtig om in jou eie toekoms te belê.
Verder deel hy sy ervaring van die gesogte ATKV-Agent-akteursrol, sowel as sy betrokkenheid by ‘Beter as gister’ – ’n splinternuwe 13-episode- Afrikaanse dramareeks op kykNET.
4 Jul Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
3 Oct 32 min