Bobby van Jaarsveld en Anel Alexander maak geskiedenis met ‘Semi-Soet: Die Musiekblyspel’
Loading player...
‘Semi-Soet: Die Musiekblyspel’ keer terug na die verhoog, en hierdie keer kan gehore dit van 4 tot 20 September in die Teatro by Montecasino sien.
Die Suid-Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld keer terug as 'JP', die manlike hoofrol, saam met Anel Alexander, wat terugkeer in haar rol as 'Jaci'.
Bobby en Anel het met Breakfast with Martin Bester kom gesels oor die musiekblyspel en hul opgewondenheid oor die groter verhoog.