Ervaar jy geaardheidsveranderinge tydens familiebyeenkomste?
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp bespreek 'n vraag wat vanaf 'n luisteraar ingekom het. Hoe gemaak as jou lewensmaat skielik snaaks, ongeskik, of buite karakter optree gedurende familiebyeenkomste?
Hoe benader jy so 'n gesprek met jou maat, om seker te maak jy verstaan dalk die rede agter dit.
Hoe benader jy so 'n gesprek met jou maat, om seker te maak jy verstaan dalk die rede agter dit.