'Workaholic' op vakansie... hoe nou gemaak?
Loading player...
Madeleen Steenkamp, kliniese sielkundige van Bloemfontein, antwoord die vraag: Hoe gemaak as jou maat aanhou werk wanneer jul met vakansie gaan.
Sy verduidelik hoe belangrik dit is dat jy nie aanvallend moet wees as jy met jou maat daaroor praat nie, maar moet kom met 'n plan en met die oogpunt om te help.