
Hoe ’n Paarlse tegnologiemaatskappy die advieswêreld verander
Loading player...
Martha Kokememoer, stigter van Headspace Technologies, gesels oor die storie agter die besigheid en hoe hulle finansiële adviseurs help om hul inkomste beter te bestuur.

