Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Loading player...
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle buitelanders, ook wettige immigrante, geteiken word? Is die regering hierdie keer voorbereid om moontlike openbare onluste en geweld stop te sit voor dit uitbreek?
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 02:14 30 Junie om die draai
  • 08:08 Wie se skuld is dit regtig?
  • 12:51 ANC se onhoudbare posisie
  • 17:30 ’n Wêreldwye tendens
  • 22:56 Nog ’n ANC-mislukking
24 Jun Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
5 Aug 26 min

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min