Dit is alles wat Bernice West en Droomsindroom in gemeen het
Loading player...
Bernice en die broers van Droomsindroom het Vrydag, 19 Junie, op Breakfast with Martin Bester oor hul nuwe enkelsnit gesels.
Hulle het ook vertel hoe hulle aan die liedjie saamgewerk het en hoeveel hulle eintlik in gemeen het.
Hulle het ook vertel hoe hulle aan die liedjie saamgewerk het en hoeveel hulle eintlik in gemeen het.