Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof

Loading player...
Yolande Maartens gesels in die KunsteKlop met Nic Beukes, Lorenzo Dampies & Anke Malan.
Ná ’n kort draai by ’n verlate gebou bevind ’n familie hulself vasgevang in ’n onontkombare nagmerrie. Hulle word dieper in ’n doolhof van geheime en skaduwees getrek en moet veg om te oorleef tydens ’n nag van terreur wat dreig om hul liefde uitmekaar te skeur. Maar met elke nuwe openbaring begin die lyn tussen rede en waansin vervaag en dié wat eens vertrou is, word vyande wat binne die duisternis van die doolhof skuil.

https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/die-doolhof/
11 Jun English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Vrystaat Kunstefees 2026: Bahumi and His Magical Voice

Yolanda Maartens gesels met regisseur Jane Mpholo. Bahumi and His Magical Voice is ’n hartroerende teaterproduksie vir jong gehore wat die seunkind en die krag van emosionele uitdrukking vier. Wanneer Bahumi ontdek dat sy stem die wêreld om hom kan verander, help hy sy vriende om te sien dat ware…
11 Jun 6 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Private Presley Ballet

Yolanda Maartins gesels met Dirk Badenhorst van die Mzansi Ballet. ’n Vertelling van Elvis Presley se lewe waarin sy mees bekende treffers gevier word, met dansers van Mzansi Ballet en sangers Frederick Fourie en Patience Mahema. Ballet en rock-’n-roll word gemeng in hierdie ballet wat die kompleksiteite van Presley se…
11 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Huis van Sand & Leefbaar

Yolanda Maartens gesels met Jefferson J. Dirks-Korkee oor sy 2 vertonings by die Vrystaat Kunstefees die jaar. Huis van Sand vertel van Babs en Sandy wat leef op die leftovers van hul verlede. Hul klein karavaan is ’n pondokpaleis vol geheime – hul eie sandkasteel. Sandy het haar swerwersbestaan langs…
11 Jun 5 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler

Yolanda Maartens gesels met Kristo Zondagh oor 'Jou Ma se Platespeler' wat die jaar by die Vrystaat Kunstefees te sien gaan wees. In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons…
11 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan

Yolanda Maartens gesels met Danielle Retief en Rowlen von Gericke oor die Vrystaat Kunstefees se Brakanjan. Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin…
11 Jun 4 min