Recommended podcasts
Other recent episodes

Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl die gebou agter hulle aan die brand…

Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter nog nie mooi op hok is nie, het hulle vanjaar besluit om…

Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is…

Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…

