LIFTKLUB | Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation

Loading player...
Onderhoud met Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation
Die 5de Junie is dit n baie spesiale dag, n dag waar fokus op Geestesgesondheid van Dokters en Verpleegsters - Crazy Socks 4 Docs

Die tema vir hierdie jaar is "Safe to speak-up"
#CrazySocks4Docs
4 Jun Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Mike gesles met Springbok legende Danie Gerber

Springbok legende en C2M Ambassadeur kom gesels oor sy tyd as Springbok speler, sy taaiste teenstander, sy passie om betrokke te wees by die volgende generasie spelers en oor die betrokkenheid van C2M by die interskole tussen Stellenberg & Durbanville
23 Jul 17 min

Regulering van Geloofsorginasie - Michael Swain (Executive Director For SA)

The CRL (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities) is pushing to fundamentally re-shape the relationship between faith communities and the State. If these proposals succeed, they will severely undermine the constitutional right to religious freedom. Michael Swain shares more information on…
23 Jul 14 min

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min