Die Lift Klub

Die middag word opgehelder deur Mike Potgieter en Anja Taljaard met Die Lift Klub program (15:00-18:00)
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
58 Episodes
1 – 20

Mike gesles met Springbok legende Danie Gerber

Springbok legende en C2M Ambassadeur kom gesels oor sy tyd as Springbok speler, sy taaiste teenstander, sy passie om betrokke te wees by die volgende generasie spelers en oor die betrokkenheid van C2M by die interskole tussen Stellenberg & Durbanville
23 Jul 17 min

Regulering van Geloofsorginasie - Michael Swain (Executive Director For SA)

The CRL (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities) is pushing to fundamentally re-shape the relationship between faith communities and the State. If these proposals succeed, they will severely undermine the constitutional right to religious freedom. Michael Swain shares more information on…
23 Jul 14 min

LIFTKLUB | Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation

Onderhoud met Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation Die 5de Junie is dit n baie spesiale dag, n dag waar fokus op Geestesgesondheid van Dokters en Verpleegsters - Crazy Socks 4 Docs Die tema vir hierdie jaar is "Safe to speak-up" #CrazySocks4Docs
4 Jun 13 min

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min

LIFTKLUB | Mike gesels met legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen

Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
9 Sep 2025 18 min

LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Karen Hodges van Limitless

Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n…
24 Jul 2025 11 min
1 – 20