Lugdienstevereniging bekommerd oor stralerbrandstof-vooraad

Loading player...
Die Lugdienstevereniging van Suider-Afrika doen 'n beroep op regerings vir inligting oor die beskikbaarheid van genoeg stralerbrandstof ná Mei, die stand van die brandstofreserwes en hoe dié reserwes toegeken sal word. Die ontwrigtings in die Straat van Hormuz, waardeur een vyfde van die wêreld se vloeibare natuurlikegasvoorrade vervoer word, het tot hemelhoë pryse gelei. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Aaron Munetsi, het aan die SABC gesê dit sal maande se brandstofproduksie neem om sy vorige lewering te bereik:
28 Apr 8AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
19 May 10AM 3 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
19 May 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
19 May 8AM 3 min

Die nuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
19 May 7AM 4 min

Die nuus om 12:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
19 May 6AM 3 min