Agriskoops - 23 April 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Caria Grobler. Sy is die bemarkingsbestuurder by Pioneer Seeds in Suid-Afrika en het met ons gesels oor hoe Pioneer veral ook jong boere in die land bystaan. Sy verduidelik dat Pioneer relevant vir ’n nuwe generasie boere bly terwyl hulle hierdie jaar hul 100 jaar van diens aan boere vier.
23 Apr 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 30 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Junior Nel. Hy is die hoof van ingenieurswese by NuWater Systems. Hy gesels met ons oor hoekom waterbestuur vandag so krities vir boere is. Hy verduidelik van die risiko’s wanneer ʼn boer swak water gebruik en gee ʼn oorsig van die rol van…
30 Apr 7AM 4 min

Agriskoops - 29 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor voertuigsekuriteit en hoe tegnologie help om gesteelde voertuie terug te vind. Sy verduidelik hoe Baytrac se sisteme help om jou voertuig vinnig en doeltreffend terug te vind indien dit gesteel word. Voertuigdiefstal…
29 Apr 4AM 4 min

Agriskoops - 28 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die veekundige Kobus du Plessis. Hy is die eienaar van Hisop, ʼn agent van die maatskappy Feedtek in Limpopo asook ʼn direkteur by Feedtek. Kobus vertel meer oor die tuismeng van veevoer. Hoekom dit belangrik is, of dit die moeite werd is en…
28 Apr 3AM 5 min

Agriskoops - 24 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor kalsium bemesting vir aartappel verbouing. Sy gee verder ʼn oorsig oor hulle produk Mainstay Calcium.
24 Apr 3AM 4 min

Agriskoops - 22 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is ’n verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer van Baytrac se draadlose opsporingseenheid. Sy verduidelik wat maak hulle stelsel uniek en watter spesifieke funksies dit bied.
22 Apr 4AM 3 min