Wisselvalligheid bring geleenthede en risikos: Maak seker jy benader dit op die regte manier

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die skade van emosionele besluite op portefeuljes tydens wisselvalligheid.
21 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min