Brendan Peyper kom kuier in sy "Home Town" gedurende Bloem Skou

Loading player...
Brendan Peyper is 23 April op die Bloemskou verhoog, en hy bring sy nuwe vertoning Vrystaat toe met 'n propvol speellys. Hy gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook meer van wat als die jaar vir hom voorlê. Kaartjies vir Bloemskou is beskikbaar op Computicket en dan het jy gratis toegang tot die Coca Cola tent vir al die optredes. Brendan is 23 April om 20:00 op die verhoog, trots moontlik gemaak deur OFM.
21 Apr English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lize Beekman: Bloekompraatjies

Pulane Nel-Sekepe gesels met die legendariese Lize Beekman oor hoe Bloemfontein en die Sterrewag Teater 'n groot impak op haar loopbaan van 29 jaar gehad het. Sy deel met ons die storie en inspirasie agter haar nuwe enkelsnit: Bloekompraatjies. Haar volgende Bloemfontein-optrede is 28 Augustus 2026.
13 Aug 9 min

Eunice High School: Strengthened by Sisterhood

Pulane Nel-Sekepe speaks with Kani, Maggie and Mrs Jackie Botma about Eunice High School for girls. Kananelo (Kani) Khoarane (Head girl: School) and Maggie Chen (Head girl: Hostel) reflects on what it means for them to be part of the Sisterhood at the school. Applications for 2027 close on 31…
13 Aug 4 min

Grey Kollege Musiekfees

Pulane Nel-Sekepe gesels met Brenda Myburg, hoof van kultuur by Grey Kollege oor die opkomende Musiekfees. Van kunstenaars tot tema, sowel as waar kaartjies beskikbaar is. Hierdie jaar se Musiekfees is iets wat jy nie kan mis nie.
7 Aug 7 min

Pulane se 'Show Your Ofm'.... 1km in Oscar se skoene :)

Pulane gave it her all, completing a 1km run as OFM's mascot, Oscar, to celebrate everything she loves about OFM! Now it's YOUR turn. Show us how much you love OFM – whether you're singing along, wearing your merch, or taking on your own fun challenge – and you could…
27 Jul 13 min

SANBS: Monique Schriener, Senior Manager: Donor Relations

Pulane Nel-Sekepe had a great interview with Monique Schriener from SANBS regarding Mandela Day, donations, and all about the community. They talk about the partnership with the Round Table, and how their support has enabled them to do so much more.
20 Jul 4 min