
#31 Die bankroof – Episode 31
Loading player...
Magriet Manders ontgeld dit toe die Kaptein by haar kantoor instorm. Die teksboodskap wat die burgemeester kort voor sy dood ontvang het, laat ʼn geskarrel ontstaan. Magriet kry onverwags hulp oor die standbeeld.

