
#24 Die bankroof – Episode 24
Loading player...
Juliana is passievol besig om stemme te werf vir die tussentydse verkiesing. Rachel is ywerig besig om haar feite oor die berugte koeverte op datum te kry. Sy merk ʼn motor op wat oral opduik en begin wonder.

