
#16 Die bankroof – Episode 16
Loading player...
Juliana en Vincent vier uiteindelik hulle vennootskap. Koevoet se erfgename ontlok steeds intense bespreking. Die kaptein is duidelik nie gewild nie, want iemand gee hom gas.

