
Ulrich Stander - SWD fokus op hulself en nie die Cheeaths nie
Loading player...
Die oud-Cheetahs en Griffons losvoorspeler Ulrich Stander het aan OFM Sport gesê hulle fokus is op hul eie spel en nie die van hul teenstanders nie.

