Biobrandstof-bedryf kan reuse verskil aan graan- en suikerrietbedrywe maak

Loading player...
Die onafhanklike landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, verduidelik hoekom dit belangrik is om die biobrandstofbedryf in Suid-Afrika weer aan die gang te kry.
15 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Welkome "gewone" dag op die JSE

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor die markbewegings, Donald Trump se waarskuwing aan Jerome Powell, voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad, Mahindra se planne om sy bedrywighede in Suid-Afrika uit te brei, en ClearScore se hoofkwartier in Kaapstad.
15 Apr 11AM 7 min