Allan Gray-fonds blink uit in eerste kwartaal, ondanks die Maart-chaos

Loading player...
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die fonds se prestasie in die eerste kwartaal.
15 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Welkome "gewone" dag op die JSE

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor die markbewegings, Donald Trump se waarskuwing aan Jerome Powell, voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad, Mahindra se planne om sy bedrywighede in Suid-Afrika uit te brei, en ClearScore se hoofkwartier in Kaapstad.
15 Apr 11AM 7 min