Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Loading player...
Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê.
As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
Chapters
  • 00:00 Laaste episode vir die seisoen
  • 02:01 Nuwe ambassadeur na die VSA
  • 13:46 Die DA se nuwe leiers
15 Apr Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes