Agriskoops - 13 April 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Corne van der Westhuizen van Pannar Seed. Hy vertel ons meer van hulle nuwe produkte, wat hierdie nuwe produkte in praktiese terme vir boere op die land beteken en waarop Pannar fokus wanneer hulle nuwe saadvariëteite ontwikkel.
13 Apr 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 18 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besigheidsbestuurder vir Pioneer Seeds in Suid-Afrika, Jaco Snyman. Hy vertel meer oor Pioneer se 100 jaar viering hierdie jaar en gee ʼn oorsig van die betekenis en die invloed van die Pioneer “Long Look” filosofie en hoe dit hulle besluite, diens en…
18 Jun 2AM 5 min

Agriskoops - 17 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac en gee ʼn oorsig waarom Baytrac veral in die landbousektor bekend is.
17 Jun 4AM 3 min

Agriskoops - 15 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy gesels oor hernubare energie en gee ʼn oorsig van Sungrow, hoekom dit al hoe meer relevant is vir die Suid-Afrikaanse mark en watter voordele dit verbruikers bied.
15 Jun 12AM 4 min

Agriskoops - 12 June 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor fosfor, een van die belangrikste voedingselemente vir plante. Sy verduidelik hoekom dit veral ʼn probleem is met grond in Sub-Sahara Afrika en hoekom konvensionele…
12 Jun 12AM 6 min

Agriskoops - 11 June 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac en hoekom hulle anders is as die kompetisie. Sy verduidelik meer oor hulle “slim oplossings” en hoe dit spesifiek boere in hul bedrywighede kan help en beskerm.
11 Jun 5AM 3 min