Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Müller
Loading player...
1 PETRUS 2
21Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg.
22“Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.”
23Toe Hy beledig is,
het Hy nie terug beledig nie,
toe Hy gely het,
het Hy nie gedreig nie,
maar alles oorgelaat
aan Hom wat regverdig oordeel.