
Markte styg vanmiddag en die rand wen veld, maar olie bly duur
Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vir hom op vandag se markte uitstaan, deel sy mening oor MTN se winssyfers wat vandag bekend gemaak is, en bespreek ook vandag se beweging in kleinhandelaandele.





