Tinus drink koffie met Anndine Dippenaar

Loading player...
Anndine Dippenaar, direkteur by Kirchmann’s Incorporated, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy werk, en hoe sy ontspan.
12 Mar 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min