Slaan munt uit belastingwysigings in begroting

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth, deel sy mening oor hoe om voordeel te trek uit die belastingwysigings in die begroting.
10 Mar 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min

Waterfall City hou net aan gee

Attacq is een van die voorste ontwikkelaars in die land, en hul vlagskipontwikkeling is Waterfall City in Midrand. Die uitvoerende hoof, Jackie van Niekerk, bespreek die maatskappy se finansiële resultate.
10 Mar 11AM 9 min