
Die beurs sluit die week af in die groen
Loading player...
Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor wat vir hom vandag op die plaaslike beurs uitstaan en sy verwagtinge vir volgende week.

