Bek-en-klouseer het ’n groot impak op die restaurantbedryf

Loading player...
Val Nichas, uitvoerende hoof van Spur, gesels oor die groep se tussentydse resultate.
26 Feb 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Moody’s beïndruk met die begroting

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor Moody’s se vooruitsigte vir Suid-Afrika, Nedbank en Discovery se handelsverklarings, en Nvidia se aandeelprys nadat hulle vandag winssyfers bekendgemaak het.
26 Feb 12PM 12 min

Ryk drink koffie met Jeannine

Jeannine Naudè, vise-president en hoof van Afrika by TransUnion, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, industrie, en wat sy doen om te ontspan.
26 Feb 12PM 11 min