Hoë goudprys verdubbel DRD-wins, ten spyte van laer produksie

Loading player...
DRDGold het vandag tussentydse resultate vir die ses maande tot einde Desember bekend gemaak. Die omset is 23% hoër en die wesensverdienste het verdubbel. Niël Pretorius, uitvoerende hoof van DRDGold, bespreek die resultate.
18 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Probleme by die Durban-hawe

Jacob Van Rensburg – hoof: navorsing en ontwikkeling, Suid-Afrikaanse Vereniging van Vragversenders (Saaff)
17 Nov 11AM 9 min