SA Staatseffekte verstewig tot hul beste vlakke in ’n dekade

Loading player...
Deon Kohlmeyer, spesialis by Rand Merchant Bank, gesels oor die stygende opbrengskoers op Suid-Afrika se staatseffekte.
16 Feb 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min