Mwilima skandalig behandel in gevangenis: oud-DTA makker

Loading player...
Huldeblyke stroom in na die dood van die voormalige DTA-lid van die parlement, Geoffrey Mwillima. Hy is op 25 Desember vrygelaat na 27-jaar in aanhouding sedert Augustus 1999, en 15-jaar van 'n vonnis uitgedien het. Daar was bevind dat Mwilima deel was van die gewapende afskeidingsorganisasie in die voormalige Caprivi-streek wat saamgesweer het om die Namibiese regering in daardie streek tussen September 1998 en Desember 2003 omver te werp. Mwilima is tydens sy aanhouding glo gemartel en swak behandel. Kosmos 94.1 Nuus het met voormalige PDM- en DTA-lid van die parlement, Nico Smit, wat Mwilima goed geken het gepraat.
12 Feb 9AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die nuus om 10:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
23 Mar 4AM 3 min

Die 09:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
23 Mar 3AM 3 min

Die 08:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
23 Mar 2AM 2 min

Die hoofnuus om 07:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
23 Mar 1AM 4 min

Die bulletin om 06:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
23 Mar 12AM 3 min