Dít is hoekom die Kaapse Metro Airbnb’s teiken

Loading player...
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, bespreek die stad se besluit om kommersiële tariewe op Airbnb en soortgelyke eiendomme te hef.
10 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min