Biostimulante kan wondere vir opbrengste verrig

Loading player...
Louis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, verduidelik wat biostimulante is en wat dit vir opbrengste kan beteken.
3 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Daar is verskeie dinge wat in die motorbedryf krap

Peter van Binsbergen, uitvoerende hoof van BMW Suid-Afrika, gesels oor die impak van Chinese en Indiese motors op die Suid-Afrikaanse bedryf, en wat die regering se planne om hoër invoertariewe op Chinese motorinvoere te plaas, kan beteken.
3 Feb 11AM 10 min

FIS kan dalk gou leefstyloudits doen

Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, verduidelik wat alles van die FIS verwag sal word en wat só ’n leefstyloudit sal behels.
3 Feb 11AM 10 min

Markte spring terug na 'n paar rooi dae

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor die rand se beweging, kommoditeitspryse, Zeder se hoër aandeelprys en Suid-Afrika se minimumloon.
3 Feb 11AM 10 min