Die kunsmatige intelligensie-storie het lánk voor ChatGPT begin

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor die ontstaan van kunsmatige intelligensie.
2 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min