Die Suid-Afrikaanse Resewebank besluit om rentekoerse onveranderd te hou

Loading player...
Tertia Jacobs, tesourie-ekonoom by Investec, deel haar siening oor die Reserwebank se besluit, wat dit vir verbruikers en die ekonomie kan beteken, en haar verwagtinge vir Maart se rentekoersbesluit.
29 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
8 May 11AM 15 min