Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65

Loading player...
Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge om uit te vind of hy sy rooi oorpak vir ʼn oranje een gaan verruil, en of hy bloot ʼn boete gaan kry.
Chapters
  • 00:00 Terug met nuwe bekers
  • 02:31 Bring my masjiengeweer
  • 13:46 Wat gaan aan met die veiligheidsmagte?
  • 19:53 Die ongehoorsame weermag
28 Jan Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min