
Zaan Sonnekus het ’n geheime "tattoo"!
Loading player...
Suid-Afrikaanse musikant Zaan Sonnekus het ‘You Found Me’ van The Fray op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree. Sonnekus het ook meer gedeel oor homself, sy nuwe musiek, toerlewe en ook ’n geheime tatoeëermerk.

