Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM
Afrikaans
South Africa
Business · Investing
Johann Els, hoofekonoom van PSG Finansiële Dienste, deel sy mening oor die regering se planne om binne vyf jaar R2 triljoen se beleggings na Suid-Afrika te lok.
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ), gesels oor navorsing wat toon dat elektriese motors binnekort goedkoper as petrol- en dieselvoertuie kan wees.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.