KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - ’n Kaptein in Beheer | Red See Ontmoetings met Deeolen Brits

Loading player...
Welkom aan boord van #KOFFIDATE Cruise 2026! In hierdie kragtige podcast-episode, “’n Kaptein in Beheer”, geïnspireer deur Eksodus 14:21, vaar ons op Woensdag 21 Januarie na die pragtige kusdorp Strand. Gospel-sanger Deeolen Brits, ’n inwoner van Strand, deel sy diep liefde vir die see en sy persoonlike ontmoetings met Kaptein Jesus Christus — die Een wat nooit sy boot verlaat nie, selfs nie in stormagtige tye nie.

Deeolen gesels ook oor sy nuutste vrystelling, “Light of the World” saam met Vision of Truth, en bedien ons met lewendige gospel-liedere tydens hierdie geseënde vaart. Verwag ’n kragtige boodskap oor “Red See Ontmoetings”, geloof, oorwinning en goddelike leiding.

In “The Last Hour” (11–12) sluit ons af met Worship with Deeolen, waar ons die Naam van ons God en Verlosser verhoog — die Kaptein van ons skip. Hierdie episode is ’n moet-luister vir elkeen wat inspirasie, aanbidding en hoop soek.
21 Jan Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes